Dis enig in sy soort, Vokkies se Perlé Rosé uniek gebottel met 10% alkies, my BLA!
Dis nie sommer wyn nie — dis perlé met ’n attitude!
Na een bottel glimlag jy.
Na twee? Jy’s op ’n Zoom call met jou gedagtes!
Drink hom ys, ys koud — so koud dat die bottel amper huil.
Vat ’n sluk voor daai droë smaak jou vang… vat nog een…
En woem! daar gaan jy, my BLA — lig in die kop, swaar in die bene!
Larit stoot! LARIT STOOT!
(Dis nie net wyn nie, dis ’n avontuur in ’n bottel
Naturally sweet perlè rosè
24 x 340ml